|
Wittedrift Atlete presteer

Cornč
Stander, ontvanger van die Junior Victor Ludorum en
Mark Littlejohn, ontvanger van die Senior Victor Ludorum
Tydens die
interhuis-atletiekbyeenkoms tussen die Luiperds en die Rooikatte
op 25 January is Cornč Stander aangewys as die beste
seunsatleet en KimMelina Jacobs is aangewys as die beste
dogtersatleet.

Die
veelsydigste hoėrskool seunsatleet en dogtersatleet was
Mark Littlejohn en Ursula Truter
Hoėrskool
Wittedrif se atlete het die afgelope Saterdag tydens die S.O.K
atletiekbyeenkoms op Joubertina skitterende vertonings gelewer.
Bekers vir individuele beste prestasies is gelewer deur:
| Kesha
Bowie |
Dogters
o/13 |
100m |
| Leigh-Muir
Booysen |
Seuns
o/9 |
80m |
| Cornč
Stander |
Seuns
o/12 |
Hoogspring |
| Janč
Maritz |
Dogters
o/14 |
Hoogspring |
| Ursula
Truter |
Dogters
o/17 |
100m |
| Harry
Truter |
Seuns
o/14 |
Hekkies |
| Mark
Littlejohn |
Seuns
o/15 |
100m |
| JJ
Wilschut |
Seuns
o/19 |
100m |
Die toekennings
vir die veelsydigste hoėrskool seunsatleet en veelsydigste hoėrskool
dogtersatleet het gegaan aan Mark Littlejohn en Ursula Truter.
Wittedrift het ook die top-tien skild vir hoėrskole
verower en ook die skild vir veelsydigheid vanaf o/9 tot o/19.
|